Romeine 2:24-26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

24. Volgens wat geskryf is: ‘Dit is as gevolg van julle dat die ander nasies sleg praat van die Outoriteit en Karakter (Naam) van God,’

25. want die besnydenis is wel ’n voordeel as jy die geskrewe wet volkome gehoorsaam, maar as jy afwyk van die geskrewe wet, het jou besnydenis onbesnedenheid geword.

26. Let op, as die onbesnedene die opdragte van die geskrewe wet nakom, word sy onbesnedenheid gereken as besnydenis

Romeine 2