Romeine 16:25-27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

25. maar in hierdie tyd openbaar is en deur Skrifte van die profete en deur die opdrag van die ewige God, onder al die nasies vir die aanhoor deur vertroue, geleer is.

26. Aan die alleenwyse Een, die eer, lof en aanbidding deur Yeshua, Die Gesalfde Een, tot in tydlose ewigheid! Dit is waar!

27. Die onverdiende guns van ons Meester, Yeshua, Die Gesalfde Een bly by julle almal! Dit is waar!

Romeine 16