Romeine 15:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Ons wat sterk is, is dit verskuldig om die swakhede van die wat nie sterk is nie te dra en nie onsself tevrede te stel nie,

2. want elkeen van ons moet ons medemens tevrede stel in dit wat goed is tot opbouing,Ps 69:10

Romeine 15