Romeine 11:34-36 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

34. want wie het die gedagtes van יהוה geken, of wie was Sy raadgewer?

35. Wie het eerste iets vir Hom gegee en dan iets terug ontvang?Iyov 40:1-14; Iyov 42:1-6

36. Want vanuit Hom en in Hom en deur Hom is alle dinge tot Sy lofprysing en seën tot in tydlose ewigheid. Dit is waar.1 Kef 2:5 dit is julle logiese dienswerkEks 25:2

Romeine 11