Rigters 9:38 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê Z’vul vir hom: “Waar is jou grootpratery nou waarmee jy gesê het: ‘Wie is Avimelekh dat ons hom sou dien?’ Is dit nie die manne wat jy verag het nie? Gaan nou uit en veg teen hulle!”

Rigters 9

Rigters 9:28-44