Rigters 6:39-40 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

39. Toe sê Gid’on vir God: “Laat U woede nie teen my ontvlam nie dat ek nog ’n keer mag praat; laat my asseblief nog ’n toets doen met die vlies; laat dit nou op die vlies alleen droog wees en laat daar oral op al die grond dou wees.”

40. יהוה het so gedoen daardie nag: dit was droog op die vlies alleen en oral op die grond was daar dou.

Rigters 6