Rigters 21:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Die manne van Yisra’el het in Mitzpah gesweer en gesê: “Niemand van ons mag sy dogter aan ’n Binyaminiet as vrou gee nie.”

2. Die manne het in Beit-El gekom en daar voor die Teenwoordigheid van God gesit en hulle stem opgelig en bitterlik gehuil

3. en gesê: “Waarom, O יהוה, God van Yisra’el, het dit in Yisra’el gebeur dat daar vandag een stam uit Yisra’el weg is?”

Rigters 21