Rigters 20:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die seuns van Yisra’el het opgestaan, opgegaan na Beit-El en God geraadpleeg en gesê: “Wie van ons moet eerste optrek om te veg teen die seuns van Binyamin?” Toe sê יהוה: “Y’hudah eerste.”

Rigters 20

Rigters 20:9-26