Rigters 2:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Die engel van יהוה het van Gilgal af opgekom na Bokhim en gesê: “Ek het julle uit Mitzrayim uitgebring en julle in die land ingelei wat Ek julle vaders met ’n eed beloof het en gesê: ‘Ek sal nooit My verbond met julle verbreek nie,

2. maar wat julle betref, julle mag geen verbond met die inwoners van hierdie land sluit nie; julle moet hulle altare afbreek.’ Maar julle het My nie gehoorsaam nie; wat is hierdie wat julle gedoen het?Y’ho 23; Y’ho 24

Rigters 2