Rigters 11:39-40 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

39. Aan die einde van twee maande het sy na haar vader teruggekom en hy het aan haar gedoen volgens die gelofte wat hy gedoen het en sy het geen man intiem geken nie. Dit het dus ’n tradisie geword in Yisra’el

40. dat die dogters van Yisra’el elke jaar gaan om die dogter van Yiftag, die Gil’adiet, te herdenk, vier dae in die jaar.

Rigters 11