Rigters 11:13-15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

13. Die koning van die seuns van `Ammon sê vir Yiftag se boodskappers: “Omdat Yisra’el my land weggevat het toe hulle opgekom het vanaf Mitzrayim, vanaf die Arnon sover as tot by die Yabbok en tot by die Yarden, gee hulle nou in vrede terug.”

14. Yiftag het egter weer boodskappers na die koning van die seuns van `Ammon gestuur

15. en vir hom gesê: “So sê Yiftag: Yisra’el het nie die land van Mo’av of die land van die seuns van `Ammon gevat nie,

Rigters 11