Die Koning se sterkte het ook die regverdige oordeel lief; U bevestig gelykheid; U voer oordeel, onpartydige opregtheid uit in Ya’akov.