Psalms 94:15-18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

15. want die oordeel sal terugkeer tot die onpartydig-opregte en al die opregtes van verstand, wil en emosie sal dit volg.

16. Wie sal namens my opstaan teen die boosdoeners? Wie sal opstaan teen die werkers van onregverdigheid?

17. As יהוה nie vir my ’n Hulp was nie, dan was my lewe gou in die moeilikheid.

18. As ek sou sê: “My voet gly,” het U onverdiende guns my opgehou, o יהוה!2 Kor 1:3

Psalms 94