Psalms 92:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. ’n Gedig met instrumentale musiek, ’n lied vir die Shabbat. 2 Dit is ’n goeie ding om dank en lof met uitgestrekte hande aan יהוה te gee en tot U Naam (Karakter en Outoriteit) te sing en musiek te maak, o Allerhoogste;

2. om U liefdevolle goedheid in die oggend en U getrouheid elke nag te verkondig.

3. Ek sal op die tiensnarige instrument en op die lier speel, op die harp met ’n plegtige klank,

Psalms 92