Psalms 91:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Hy wat bly in die beskerming van die Allerhoogste, sal volhard onder die skaduwee van die Almagtige.

2. Ek sal van יהוה sê: “Hy is my Skuilplek en my Vesting, my God, in Hom sal ek vertrou.”

Psalms 91