Psalms 90:16-17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

16. Laat U werk vir U diensknegte sigbaar word en U Gemanifesteerde Teenwoordigheid vir hulle kinders

17. en laat die mooiheid van יהוה, ons God, oor ons wees, want die werk van Sy hande het ons gemaak, ja, Hy het ons gemaak deur die werk van Sy hande!

Psalms 90