Psalms 89:49-52 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

49. יהוה, waar is U vorige liefdevolle goedheid wat U aan Dawid in U waarheid gesweer het?

50. Onthou, יהוה, die bespotting van U diensknegte, want ek het deur my lewe die bespotting van die ander nasies verdra,

51. waarmee U vyande, o יהוה, my gespot het, waarmee hulle die voetstappe van U gesalfde gespot het.

52. Geseënd is יהוה vir ewig! ’n Ewige waarheid.

Psalms 89