Psalms 89:25-28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

25. Ek sal sy hand ook op die see lê en sy regterhand op die riviere.Heb 1:5

26. Hy sal na My toe uitroep: ‘U is my Vader, my God en my Magtige Verlosser!’

27. Ék sal hom My eersgeborene maak en hom verhoog bo die konings van die aarde.

28. Ek sal My goedheid vir ewig vir hom hou en My verbond sal vas staan met hom.

Psalms 89