Psalms 86:5-8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

5. want U, o יהוה, is goed en U liefdevolle goedheid is oorvloedig vir almal wat U aanroep.

6. Luister na my gebed, o יהוה en gee aandag aan die stem van my smekinge.

7. In die dag van my moeilikheid het ek na U geroep en U het my geantwoord.

8. Daar is niemand soos U, o יהוה my God en daar is geen dade soos U s’n nie.

Psalms 86