Psalms 84:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Vir die musiekleier: op ’n Gittitiese harp, ’n gedig van die seuns van Korag, met instrumentale musiek. 2 Hoe lieflik is U tente, o יהוה-Tzva’ot!Open 1:18

2. My lewe verlang, ja, smag na die voorhowe van יהוה; my verstand, wil en emosie en my vlees roep uit van vreugde tot die lewende God.

Psalms 84