Psalms 82:4-8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

4. Bevry die armes en behoeftiges uit die hand van die bose.

5. Hulle weet nie en sal ook nie verstaan nie; hulle loop aan in duisternis; al die fondasies van die aarde word geskud.Yog 10:34

6. Ek het gesê: “Julle is gode; almal van julle is seuns van die Allerhoogste.”

7. Van nou af sal julle sterf soos mense en val soos een van die prinse.

8. Staan op, o God, oordeel die aarde, want U het ’n erfenis onder al die nasies.

Psalms 82