Psalms 81:14-16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

14. Ek sou hul vyande gou vernietig het en My hand teen hul teëstanders gedraai het.

15. Die haters van יהוה het vir Hom gelieg, maar húlle sal vir ewig bewe.

16. Hy het hulle ook gevoed met die beste van die koring en met heuning uit die rots hulle versadig.

Psalms 81