Psalms 78:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en nie wees soos hulle vaders nie, ’n hardkoppige en rebelse geslag, ’n geslag wat nie hulle verstand, wil en emosie herstel het nie en wie se gees nie standvastig was teenoor God nie.

Psalms 78

Psalms 78:1-18