Psalms 78:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. ’n Onderriggewende gedig van Asaf. My volk, luister na My wet; draai julle ore na die woorde van My mond.Mat 13:35

2. Ek sal My mond oopmaak in vergelykende stories; Ek sal raaisels uit die ou tyd uiter.

3. Dit wat ons gehoor het en ken, wat ons vaders ons vertel het,

Psalms 78