Psalms 77:18-20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

18. Die stem van U donder was in die hemele; die weerligstrale het die wêreld verlig; die aarde het gebewe en geskud.

19. U manier van doen is in die see en U pad is in die groot waters, maar U voetspore word nie gesien nie.

20. U het U volk soos skape gelei deur die hand van Moshe en Aharon.

Psalms 77