Psalms 75:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Vir die musiekleier: op die wysie van “Moenie verwoes nie,” ’n gedig van Asaf, met instrumentale musiek; ’n lied. 2 Ons dank U, o God, ons dank U en roep U Naam aan.

2. Ons sal al U wonderwerkende dade verkondig, dan sal die tyd kom wat U regverdig sal oordeel,

3. dan sal die aarde en al sy inwoners verneder word; U het sy mense aangestel.

Psalms 75