Psalms 74:3-5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

3. Verhoog U diensknegte bo dié wat weggevoer word deur mag; almal wat onderdruk, is vyande van U Afgesonderde Plek.

4. U teëstanders het hulleself verhoog te midde van U feeste, hulle het hul baniere as tekens opgestel.

5. U weet hierdie dinge, as die Verhoogde Een wat daarbo sit; hulle het die deure met byle afgekap soos wat hulle die bome van die woud sou afkap.

Psalms 74