Psalms 73:2-6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

2. maar wat my betref, my voete was amper weg, my treë het byna gegly,

3. want ek was afgunstig op die bose toe ek die voorspoed van die bose mense sien.

4. Daar is geen einde aan hulle dood nie en hulle dwaasheid is groot.

5. Hulle deel nie in die moeite van die mens nie en word nie gepla soos ander nie;

6. daarom hou trots hulle vas, hulle het hul boosheid en geweld verberg.

Psalms 73