Psalms 70:4-5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

4. Laat almal wat U soek hulself in U verheug en bly wees en laat hulle wat U verlossing lief het voortdurend sê: “Laat God groot gemaak word!”

5. Ek is egter arm en behoeftig; kom gou na my toe, o God, U is my Hulp en my Bevryder; o יהוה, moenie uitstel nie!

Psalms 70