Psalms 7:16-17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

16. Sy streke sal op sy eie kop terugkom en sy geweld sal afkom op sy eie skedel.

17. Ek sal יהוה loof en prys met uitgestrekte hande volgens Sy onpartydige opregtheid en sing en musiek maak oor die Karakter en Outoriteit (Naam) van יהוה, die Allerhoogste.

Psalms 7