Psalms 68:10-12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

10. U lewende wesens het daarin gewoon; U, o God, het deur U goedheid vir die armes voorsien!

11. יהוה sal goeie boodskappe bring met baie krag,

12. dan sal die konings van die leërmagte verslaan word en die huishouding van God sal die buit verdeel.

Psalms 68