Psalms 65:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die weivelde sal oordek wees met vet wordende skape en die valleie sal geklee wees met koring; hulle sal uitroep van vreugde en sing.

Psalms 65

Psalms 65:8-13