Psalms 62:10-12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

10. Vertrou nie op onderdrukking en bou geen leë verwagtings op rowery nie; as rykdom vermeerder, laat jou binneste daaroor bly wees!

11. God het dit een keer gesê, twee keer het ek dit gehoor: dat krag aan God behoort.Spr 24:12; Iyov 34:11; Mat 16:27; Rom 2:6-10

12. Aan U, o יהוה, behoort ook die liefdevolle goedheid, want U gee vir elkeen volgens sy werk.

Psalms 62