Psalms 62:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Vir die musiekleier op die wysie van “Y’dutun.” (Lofuitinge): ’n gedig van Dawid, met instrumentale musiek. 2 My lewe wag op God; vanaf Hom kom my verlossing.

2. Hy alleen is my God en my Verlossing; Hy is my groot Verdediging, ek sal nie beweeg word nie.

Psalms 62