Psalms 60:7-10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

7. God het in Sy afgesonderdheid gepraat: ‘Ek sal sterk wees en Sh’khem verdeel en die vallei van Sukkot afmeet.

8. Gil’ad is Myne en M’nasheh is Myne; Efrayim is die sterkte van My kop; Y’hudah is My koning;

9. Mo’av is My waskom; oor Edom sal Ek belasting eis; Ek sal triomfeer oor P’leshet!’

10. Wie sal my inlei in Edom? Wie sal my inbring in die versterkte stad?

Psalms 60