Psalms 50:19-22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

19. Jy het jou mond vir boosheid gegee en jou tong praat bedrog.

20. Jy sit en praat teen jou broer, jy beskinder die seun van jou eie moeder.

21. Al hierdie dinge het jy gedoen en Ek het stilgebly. Jy dink Ek is net soos jy! Ek gaan jou straf en die sondes voor jou oë regmaak.

22. Nou moet julle wat God vergeet dít verstaan sodat jy nie vergruis word sonder iemand wat bevry nie.Rom 1:25

Psalms 50