Psalms 5:6-8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

6. U vernietig dié wat valsheid praat; יהוה verag die man van bloedvergieting en misleiding.

7. Wat my betref, deur U oorvloedige liefdevolle goedheid sal ek U huis ingaan, by U afgesonderde tempel sal ek neerbuig in respekvolle vrees vir U.

8. יהוה, lei my in U onpartydige opregtheid en as gevolg van my vyande, maak U pad reguit voor my.Rom 3:13

Psalms 5