Psalms 44:25-26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

25. want ons lewe is tot in die stof verneder en ons liggaam raak aan die aarde.

26. Staan op om ons te help en koop ons vry ter wille van U liefdevolle goedheid!

Psalms 44