Psalms 41:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Vir die musiekleier: ’n gedig van Dawid, met instrumentale musiek. 2 Geseënd is hy wat vir die armes sorg; יהוה sal hom bevry in die dag van moeilikheid.

2. יהוה sal hom bewaar en hom aan die lewe hou en Hy sal hom seën op die aarde. Hy sal hom nie oorgee in die hand van sy vyande nie.

Psalms 41