Psalms 40:15-17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

15. Laat hulle wat vir my sê: “Ha, ha!” omvergewerp word vir hulle verwerplike optrede!

16. Laat almal wat U soek, hulle verheug en in U vrolik wees; laat dié wat U verlossing liefhet altyd deur sê: “Groot is יהוה!”

17. Ek is egter geteister en behoeftig; o יהוה hulle het teen my saamgesweer; U is my Hulp en my Redder; my God, moenie uitstel nie!

Psalms 40