3. Weet egter dat יהוה die getroue een vir Homself afgesonder het; יהוה luister as ek na Hom roep.Efe 4:26
4. Word kwaad en moenie sondig nie; deurdink dit in julle harte op julle bed en wees stil.
5. Offer die offers van onpartydige opregtheid en vertrou op יהוה.
6. Baie sê: “Wie sal vir ons een wat goed is laat sien?” Lig die Lig van U Teenwoordigheid oor ons op, o יהוה!