Psalms 29:10-11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

10. יהוה beheer die vloed; ja, יהוה sit as Koning vir ewig.

11. יהוה sal krag aan Sy volk gee, יהוה sal Sy volk seën met vrede, gesondheid, vreugde, voorspoed en vergenoegdheid.

Psalms 29