Psalms 28:7-9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

7. יהוה is my Helper en my Skild; my verstand, wil en emosie vertrou op Hom en ek is gehelp; daarom sal ek spring van vreugde en Hom loof en dank met my hande uitgestrek.

8. יהוה is die Sterkte vir Sy volk en Hy is die Beskerming van die verlossing van Sy Gesalfde.

9. Red U volk, seën U erfenis en wees vir hulle ’n Herder en versorg hulle vir ewig.

Psalms 28