1. Van Dawid. Ek roep uit na U, o יהוה! My Rots, wees nie stil teenoor my nie; as U stilbly teenoor my, word ek soos dié wat afgaan in die put.
2. Hoor en luister na die stem van my smekinge as ek na U om hulp uitroep, wanneer ek my hande oplig na U Afgesonderde tempel.