Psalms 27:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nou sal my kop hoog opgelig wees bo my vyande rondom my en daarom sal ek in Sy tent offers offer met uitroepe van vreugde; ek sal sing en musiek maak tot eer van יהוה.

Psalms 27

Psalms 27:1-12