Psalms 25:20-22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

20. Bewaar my lewe en bevry my, want ek het op U vertrou.

21. Die onskuldige en die opregte volg my omdat ek op U vertrou.

22. God, het Yisra’el verlos van al sy onderdrukkers!

Psalms 25