Psalms 25:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Van Dawid. Tot U, o יהוה, lig ek my lewe op.

2. My God, in U vertrou ek; laat my nie beskaamd staan nie; laat my vyande nie oor my triomfeer nie.

Psalms 25