Psalms 23:2-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

2. Hy laat my rus in groen weivelde. Hy lei my langs rustige waters.

3. Hy vernuwe my lewe. Hy lei my op die paaie van onpartydige opregtheid, ter wille van Sy Karakter en Outoriteit (Naam).Yes 3:1

4. Al loop ek deur die vallei van die skaduwee van die dood, sal ek geen boosheid vrees nie, want U is by my; U stok en U staf, hulle vertroos my.

Psalms 23