Psalms 2:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Waarom is die nasies in opstand en beplan die volke nuttelose dinge?Hand 4:26

2. Die konings van die aarde het standpunt ingeneem en die heersers hou saam raad teen יהוה en teen Sy Gesalfde en sê:

3. “Laat ons Hulle bande stukkend skeur en Hulle toue van ons af weggooi!”

Psalms 2