13. Staan op, יהוה, konfronteer hulle, verneder hulle; bevry my lewe van die wetsoortreder en die swaard;
14. van die wat dood is deur U hand, o יהוה, van hulle wat dood is in die graf; verdeel hulle besittings tussen die lewendes en vul hul mae met U skatte sodat hulle kinders versadig is en ’n deel oor het vir hulle eie kinders.
15. Wat my betref, ek sal U Teenwoordigheid in onpartydige opregtheid sien; ek sal tevrede wees om wakker te word volgens U ewebeeld.